Natasha Richardson

Natasha Richardson
Geboorte (1963-05-11)11 Mei 1963
Sterfte 18 Maart 2009 (op 45)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natasha Richardson (11 Mei 1963 – 18 Maart 2009) was 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Parent Trap (1998), Maid in Manhattan (2002), Asylum (2005), en Wild Child (2008).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search